Local sportSport

Highveld Bass Masters bied die laaste kompetisie vir die seisoen by Loskopdam aan

In die senior mansafdeling het Heinrich Horn met een vis van 5,45kg geseëvier en Willem Poortman het met vier visse van 3,83kg die gashengelaarsafdeling gewen.

Met winter op die voorstoep, het die Highveld Bass Masters ’n laaste hengelsessie op 12 Mei ingekry waar 12 deelnemers met sewe bote hulle staal gewys het.

Volgens Johnny Engelbrecht, bemarker van die klub, was dit nie maklik nie en nie een hengelaar kon die vyfvislimiet haal nie.

Lees ook:  Anglers catch 223 fish during Meyerville Angling Club’s competition

In die senior mansafdeling het Heinrich Horn met een vis  van 5,45kg geseëvier en Willem Poortman het met vier visse van 3,83kg die gashengelaarsafdeling gewen.

Lees die volgende Standerton Advertiser vir die volledige uitslae.

Related Articles

 
Back to top button