Sport

Ermelo se rugbymanne laat Carolina les opsê

Ermelo se rugbyspan wen Carolina spanne tydens die derde rondte van die liga.

Die spanne van Ermelo Rugbyklub het hul teenstanders van Carolina Saterdag, 24 Maart laat les opsê tydens die derde ronde van die liga wat by die AJ Swanepoel Sadion plaasgevind het.

Ermelo se eerstespan het Carolina met 20-0 geklop met Pieter Pretorius wat as die speler van die wedstryd aangewys is.

Lees ook: Ermelo stoeiers staan hul man

Die tweedespan het Carolina met 65-0 geklop met Marcel Wallace wat as die speler van die wedstryd aangewys is.

Hulle het op 10 Maart teen eMbalenhle ook tuis gespeel en met 31-22 gewen.

Die volgende ligawedstryd vind op 7 April plaas.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button