Local sportSport

Advertiser Maandelikse Beker die afgelope naweek by Standerton Buiteklub beslis

Jacques Scholtz het gesê dat dit belangrik is om na die speelveld te mik want die sukkelveld is nie baie vergewensgesind nie.

Die Standerton Advertiser Maandelikse Beker is die afgelope naweek by die Standerton Buiteklub  tussen 30 spelers beslis.

Andries Manke het die beste gross van 73 in die A-afdeling behaal en ’n 64 netto aangeteken.

In die B-afdeling het Joré Nortjé met die beste gross van 81 die septer geswaai, en ’n 69 netto aangeteken.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button