Bethal Bears klop eMbalenhle Bulldogs by Sasolklub met nege paaltjies

Daar is nog net een wedstryd oor vir Sasol 3 teen eMba 2 met Sasol 3 wat bo aan die ranglys is.

Bethal Bears het die eMbalenhle Bulldogs Saterdag, 28 Oktober by Sasolklub met nege paaltjies geklop.

Bethal het die loot gewen en besluit om eerste the boul.

Die Bulldogs se kolwers het gesukkel en kon slegs 57 lopies aanteken.

Bethal se beste boulers was Jean Greyling, Ashley Methula, Zartius Swart en Tiaan du Preez.

Lees die volledige artikel in die Echo koerant op ons webtuiste hier.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version