Local sportSport

Besigheidsliga volstoom aan die gang

Die derde ronde van die Besigheidsliga het die afgelope naweek op die dorp se krieketvelde afgespeel.

Die derde ronde van die Besigheidsliga het die afgelope naweek op die dorp se krieketvelde afgespeel.

Tydens die oggendwedstryd het die Branddrift Old Boys vir Maximed aangevat.

Maximed het 146 lopies aangeteken, net een paaltjie afgestaan en met nege paaltjies gewen. Die Old Boys het 145 lopies op die telbord gesit met agt paaltjies plat.

Die Maximed-kolwers, Dylan Niemand en Njabulo Zimu, was die kolwers van die dag met 52 lopies (n.u.n.).

 

Wedstryde die komende naweek, 6 Augustus:

8vm – Zorro Sixers teen Van Wyk Eiendomme

11vm – Monsanto teen Maximed

2nm – Branddrift Old Boys teen New Denmark Colliery

 

Lees die volledige artikel in die Standerton Advertiser.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button