School sportSport
JJ se 0/12A’s eerste in netbalkampioenskap
JJ se 0/12A's het eerste in hul afdeling geëindig en is as Mpumalanga-kampioen gekroon.

Die span neem van 28 en 29 Julie aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskap in Boksburg deel.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



