Local sportSport

DeKalb Rugbyklub klop Matla en eMbalenhle op Vaalrivierskool se velde

Met die afskop van die eerstespanwedstryd was eMbalenhle dadelik op die aanval en het in die tweede minuut hulle eerste drie aangeteken, maar kon nie daarin slaag om dit te verdoel nie.

DeKalb Rugbyklub se eerstespan het op 20 Mei die vloer met Matla gevee en die wedstryd op Vaalrivierskool se veld 71 – 5 gewen.

Die tweedespan het in die die doodsnikke van die wedstryd vir eMbalenhle met 31 – 29 gewen.

Met die afskop van die eerstespanwedstryd was eMbalenhle dadelik op die aanval en het in die tweede minuut hulle eerste drie aangeteken, maar kon nie daarin slaag om dit te verdoel nie.

Dit was die eerste en enigste keer wat eMbalenhle in 80 minute oor die witlyn geseil het.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

Sien al die foto’s HIER

 

Related Articles

Back to top button