AP Kerk bied hengelkompetisie aan

Altesaam 145 hengelaars het lyne natgemaak.

Die AP Kerk het op Saterdag, 28 Januarie ‘n hengelkompetisie by New Denmark se hengelklub gehou.

Volgens mnr. Kobus van Heerden, gemeentelid, was die dag ‘n sukses en is hulle tevrede met die opkoms.

Altesaam 145 hengelaars het lyne natgemaak.

Richard Hills maak seker sy visse is nog almal in die vangnet tydens die AP Kerk se hengelkompetisie op 28 Januarie.

Robert Nortje (jr.) was die wenner in die juniorafdeling met die grootste karp wat 4,90kg geweeg het.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version