Die AP Kerk het op Saterdag, 28 Januarie ‘n hengelkompetisie by New Denmark se hengelklub gehou.
Volgens mnr. Kobus van Heerden, gemeentelid, was die dag ‘n sukses en is hulle tevrede met die opkoms.
Altesaam 145 hengelaars het lyne natgemaak.

Robert Nortje (jr.) was die wenner in die juniorafdeling met die grootste karp wat 4,90kg geweeg het.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



