Standerton DeKalb Rugbyklub se eerste en tweede rugbyspanne het op 25 Julie vir Loskop (Groblersdal) op Middelburg geklop.
• Die tweedespan het met 26-18 gewen.
“As hulle speel soos hulle teen Loskop gespeel het, staan hulle ’n baie goeie kans om die seniorliga te wen,” het mnr. Dewald Nortje, hoofafrigter van die tweedespan, gesê.
• Die eerstespan het met 13-10 geseëvier.
Dit na losskakel Tyrone Pienaar se 60m-strafskop in die doodsnikke van die wedstryd.
Die klub oefen elke Dinsdag- en Donderdagaand om 6.30nm by die Vaalrivierskool.
Skakel mnr. Coetzee by 071 120 5918.
Lees die volledige wedstrydverslag in vandeesweek se Standerton Advertiser.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805