Local sportSport

Bethal Rugbyklub klop Witbank

Die span se volgende wedstryd is op Bethal teen Ermelo se rugbyklub.

BETHAL – Bethal Rugbyklub het op Saterdag, 11 April die Hurricanes van Witbank (eMalahleni) met 15-10 geklop.

Swois Groenewald (agterspeler) en FC Labuschagne (voorspeler) is as spelers van die wedstryd aangewys.

Gert Pieterse en Stefan Diederick het elkeen ’n drie gedruk en Armand Viljoen het een doelskop behaal.

Die span se volgende wedstryd is op Bethal teen Ermelo.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button