Sport

Meyerville Hengelklub hou kompetisie

Meyerville Hengelklub het 'n kompetisie aangebied vir oud en jonk.

Altesaam 39 hengelaars het aan die onlangse kompetisie van die Meyerville Hengeklub deelgeneem.

Die hengelaars het 346 visse gevang wat saam 313 kg geweeg het.

Die wenners is soos volg:

Meesters:

1) Piet vd Merwe 36 visse met ’n totaal van 18kg,

2) Pikkie Gleeson 20 visse met ’n totaal van 25kg,

3) Carel Lambard 15 visse met ’n totaal van 12kg.

Pikkie Petzer het die grootste moddervis met ’n gewig van 0,95kg vasgekap.

Seniors:

1) Braam Blignaut (snr) 34 visse met ’n totaal van 15,8kg,

2) Gerhard Lues 30 visse met ’n totaal van 11,5kg,

3) Jurie Moolman 18 visse met ’n totaal van 8kg.

Braam Blignaut (jnr) het die grootste moddervis met ’n gewig van 1,071kg gevang.

Vroue:

1) Marianne Erasmus 10 visse met ’n totaal van 8kg,

2) Ilene Schonken 12 visse met ’n totaal van 5.5kg,

3) Monica Schonken 10 visse met ’n totale gewig van 4kg.

Ilene Schonken het die grootste moddervis met ’n gewig van 0,860kg vasgekap.

Juniors:

1) Marizaan Blignaut 14 visse met ’n totaal van 4,8kg,

2) Leandri Myburgh vyf visse met ’n totaal van 2kg,

3) Bianca Nortje vier visse met ’n totaal van 2kg.

Leandri Myburgh het die grootste moddervis met ’n totale gewig van 0,505kg gevang.

Die volgende kompetisie vind plaas op 12 en 13 Desember, vanaf 5.15nm by die klubwater se hek.

Skakel Braam Blignaut by 076 423 3556 vir meer inligting.

Gallery: Hengelaars neem aan kompetisie deel

Related Articles

Back to top button