Opinion

VoxPop: Ermelo inwoners lig hulle opinie oor die stemproses

Die Hoëvelder het die week die inwoners van Ermelo gevra of hulle dink dis 'n goeie ding om te stem. Dit is wat hulle te sê gehad het.

Die Hoëvelder het die week die inwoners van Ermelo gevra of hulle dink dis ‘n goeie ding om te stem. Dit is wat hulle te sê gehad het.

Veronica Wahlstrand. As landburger is dit elkeen se plig om te stem sodat jy jou mening kan lug indien nodig.

 

Thulani Mahlangu. Yes, we need to vote because there is currently no improvement in our land and if everyone votes, then it can make a difference.

 

Themba Kunene. Yes, it is a good thing because it can make a difference.

 

Daphne Oosthuizen. Nee, dit is nie die moeite werd nie. Daar is te veel onregverdigheid en oneerlikheid wat daarmee gepaardgaan.

 

Faith Nhlapo. Yes, it is a good thing because we need change for the better in our country.

For free breaking and community news, visit our websites:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

Like our Facebook page and follow us on Twitter.

Related Articles

Back to top button