BlogsEditor's noteOpinion

WhatsApp-boodskap beweer EFF gaan boere en witmense afmaai

“Hulle beplan om boere en wit Afrikaaners erg seer te maak.”

’n WhatsApp-boodskap wat mense inlig dat die EFF ’n massa-optog op 2 November beplan wat gemik is om boere en wit Afrikaners af te maai, versprei soos ’n veldbrand.

Vir diegene wat reeds dié boodskap ontvang het, kyk gerus na die spelling en samestelling van die boodskap voordat paniek jou invaar en vrees jou gyselaar hou.

Lees die volledige artikel op die Standerton Advertiser se webblad hier.

Hiermee die boodskap wat aangestuur is in sy oorspronklike formaat:

More aan almal. Stuur asb die boodskap aan…Groot waarskuwing vir die 2de November 2017. E.F.F het n masa optog gekoots vir daai dag. Hulle beplan om boere en wit Afrikaaners erg seer te maak. maak seker dat jy nie deur E.F.F lede gesien word nie. Mense die 2de gaan nag wees, dis n WAARSKUWING vir almal. Die Optog gaan van die Noord af tot by kerk plein plaasvind.. hou asb jou kinders veilig en jou gesin ook. Asb gee dringende aandag aan die waarskuwing dit is geen grap nie. Die optog van gister was die begin van baie groot proebleeme…. WEES ASB BEWUS HIERVAN.

 

Deesdae, met soveel valse nuus wat gesirkuleer word, mag dit moeilik wees om feite van fiksie te skei.

 

Lees die volledige artikel op die Standerton Advertiser se webblad hier.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button