Baie dankie Magda en personeel

Nkonyane en Sihlali families sê dankie.

Nkonyane- en Sihlali-families, Ermelo:
Hiermee wil ons aan me. Magda en haar personeel wat by Oak Tree werksaam is ‘n duisend dankies sê.

Jy is ‘n regtige engel met ‘n goeie hart, menslikheid en simpatie.

Van die begin tot die einde van die hele werk het Magda ons bygestaan.

Goeie dade en mooi gedagtes bring vreugde in ‘n mens se lewe.

Dankie dat jy vreugde in ons lewens gebring het. Dit word opreg waardeer. Dankie, Magda.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Exit mobile version