Abbott-gesin groet Ermelo

Alec en Christelle Abbott, Ermelo: Aan al ons vriende, kennisse en mede-inwoners wil ons dankie sê vir amper 22 jaar wat ons saam met julle in dié mooi dorpie kon woon. Dit is menslik onmoontlik om elkeen persoonlik te groet daarom hierdie kort boodskap. Ons verhuis na Midrand waar Alec die pos as hoof by …

Alec en Christelle Abbott, Ermelo:

Aan al ons vriende, kennisse en mede-inwoners wil ons dankie sê vir amper 22 jaar wat ons saam met julle in dié mooi dorpie kon woon.

Dit is menslik onmoontlik om elkeen persoonlik te groet daarom hierdie kort boodskap. Ons verhuis na Midrand waar Alec die pos as hoof by ’n nuwe privaatskool in Glen Austen aanvaar het.Dié ontworteling gaan gepaard met gemengde gevoelens maar ons strek ons uit met opgewondenheid na wat vir ons voorlê. Christella sal volgende jaar nog in Ermelo bly.

Vir diegene wat belangstel om met ons in aanraking te kom, skakel Alec by 071 679 8311 / 074 606 5191 of Christelle by 071 326 2806 / 084 293 1982.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version