Goedehoop se krieketspanne deur na liga
Die skool spog met drie krieketspanne wat na die halfeindronde van die Sibande-krieketliga vir grootskole deurgedring het. Dié liga word in die vierde kwartaal beslis.
SECUNDA - Laerskool Goedehoop se o12-krieketspan het na die halfeindronde van die Gert Sibande grootskole krieketliga wat tydens die vierde kwartaal plaasvind, deurgedring.