Leerders van George Hofmeyr ruim wyk op Standerton op

Leerders van Hoërskool George Hofmeyr op Standerton het verlede week ingespring en saam met inwoners van die Wyk 10 waarin die skool geleë is, skoon gemaak. Skoolhoof Anina van Rheede van Oudtshoorn het gesê die skool het dit goed gedink om hul kinders blootstelling te gee aan ’n gemeenskapprojek. Dié besluit is geneem na wyksraadslid

Leerders van Hoërskool George Hofmeyr op Standerton het verlede maand ingespring en saam met inwoners van die Wyk 10 waarin die skool geleë is, skoon gemaak.

Skoolhoof Anina van Rheede van Oudtshoorn het gesê die skool het dit goed gedink om hul kinders blootstelling te gee aan ’n gemeenskapprojek.

Dié besluit is geneem na wyksraadslid Wilma Venter gevra het dat die gemeenskap by die wyk se opruimings betrokke moet raak.

Van Rheede van Oudtshoorn het gesê dat hoewel die dogters uit buurte soos Sakhile, kom, het hulle met goeie gees die projek in die dorp aangepak.

Exit mobile version