Local news

Spreekkamer op Standerton bekommerd oor veiligheid van pasiënte

Die spreekkamer het gesê dat dit ’n gevaar vir pasiënte ingehou het.

Met die gietende reën van die afgelope week kon pasiënte, wat wou ingaan by die spreekkamer in Kerkstraat van dr. Stephen Swanepoel en vennote, nie buite parkeer nie.

Daar was te veel modder en waar nie modder was nie, was damme water.

Die spreekkamer het gesê dat dit ’n gevaar vir pasiënte inhou. Teen Desember 8, was die situasie nog steeds dieselfde.

Waar personeel en huurders inry agtertoe, moet ’n mens ’n groot tree gee om oor die water te kom.

Skoene is of vol modder of nat. Die oop gate is mandiepte met geen waarskuwingslint nie.




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button