Standerton se inwoners begin vroeg met feesseisoen
Inwoners van Standerton kon op 25 November die Kersmark by Verblyden Slaghuis se terrein besoek.
Hetaher Meintjies en Christelle Swart doen ’n passie of twee vir die fotograaf by die Kersmark.
Van die stalletjies by die Kersmark.
Kinders ry op die treintjie by die Kersmark.
Heather Meintjies in vrolike luim by die Kersmark.
Een van die stalletjies by die Kersmark.