Local newsSchoolsStreeknuus

Rayton Tutorsentrum in Wonderland

Leerders van die Rayton Tutorsentrum het die Zonderwater blousaal se verhoog in ’n 'Wonderland' verander.

Leerders van die Rayton Tutorsentrum het onlangs die verhoog van Zonderwater se blousaal in ’n wonderland verander met hul weergawe van Alice in Wonderland.

Die tema vir vanjaar se opvoering was Rayton Tutorsentrum (RTS) in Wonderland.

Leerders vanaf graad R tot 11 het deelgeneem en hard geoefen om die aand ’n sukses te maak.



LEES OOK: Dra Mekaar members end the year with a feast in Secunda

LEES OOK: Delmas se Valke Buurtwag vereer lede tydens vrolike jaarafsluiting

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button