Local newsSchools

Hoërskool Secunda-matrieks neem afskeid

Leerders hang uit by spoggeleentheid.

Hoërskool Secunda se matrieks het op 29 September afskeid geneem en ’n spoggeleentheid by Lake Umuzi bygewoon.

Toeskouers het die matrieks aangemoedig soos wat hulle uit spoggerige motors geklim het en by die rooi tapyt afgestap het.

Een van die matrieks en sy metgesel het in ’n geel helikopter gevlieg tot by ’n oop veld en vandaar in ’n rooi Ferrari gery tot by die matriekafskeid terwyl een van die ander matrieks vergesel is deur motorfietse.


Related Articles

Back to top button