Kinross VLU-tak vergader

Belangstellendes is welkom om die volgende vergaderig op 12 Oktober by te woon.

Lede van die Kinross VLU-tak het op 14 September by die Evander klub byeengekom en die kompetisie artikels vir volgende jaar se kongres bespreek.

Thea Potgieter het die vroue ook meer vertel van ’n waterverf-werkswinkel wat sy onlangs bygewoon het.

Die Kinross VLU-tak se volgende vergadering is op 12 Oktober om 09:30 by die Evander klub.

Belangstellendes is welkom om dié vergadering by te woon.

Vir meer inligting, skakel Potgieter by 082 823 2728.



Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version