Local newsSchoolsStreeknuus

Laerskool Delmas doen dit weer in hokkiereeks

Die onderskeie spanne se suksesse het dan ook aan Laerskool Delmas ’n algehele tweede plek in die RMS-reeks besorg.

Tydens vanjaar se RMS Laerskool hokkiereeks het Laerskool Delmas se hokkiebokkies hullle uitstekend van hul taak gekwyt.

Die o11 span het as algehele wenners uit die stryd getree. Die o12s en o13s het tweede plekke behaal terwyl die o10 span derde geëindig het.

Die onderskeie spanne se suksesse het aan Laerskool Delmas ’n algehele tweede plek in die RMS-reeks besorg.

Die afrigters, personeel en skoolhoof het laat weet dat hulle trots op hul hokkie meisies is.




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button