Local newsStreeknuus

Huis brand op Bronkhorstspruit

Vlamme van ’n veldbrand het die huis se grasdak aan die brand gesteek.

’n Huis in Lebombobergstraat op Bronkhorstspruit het op 30 Julie afgebrand.

Die vuur het as ’n veldbrand begin maar weens die geweldige wind het die huis aan die brand geslaan.

Daar was niemand beseer in die huisbrand nie.

Die brandweer het die vuur geblus maar daar was niks meer oor nie.

Die eienaar van die huis is op die oomblik nog in China.




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button