Local newsLocal sport

Hoëveld-leerders presteer by Bokkieweek

Spelers dring deur na Nasionale Bokkieweek.

Verskeie Hoëveld hokkie-, netbal- en rugbyspelers het vanaf 3 tot 7 Julie aan die AVS (Afrikaner Volkseie Sport) Bokkieweek op Kroonstad deelgeneem en presteer.

Leerders vanaf Secunda, Ermelo, Standerton, Bethal en ander dorpe in Mpumalanga het kragte gemeet op die sportvelde en altesaam 40 kinders van die omgewing is gekies om aan die AVS Nasionale Bokkieweek in Meyerton deel te neem.




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

Related Articles

Back to top button