Local newsSchoolsStreeknuus

Buurdorpe se laerskole spook dit uit op Eloff

Terwyl Nesher en Eloff se netbaldogters mekaar die stryd aangesê het, het Eloff en Delmas se rugbybulletjies dit op die rugbyvelde uitgespook.

Laerskool Eloff het op 18 Mei ’n vriendskaplike sportdag aangebied. Skole wat deelgeneem het, is Laerskool Eloff, Laerskool Delmas en Nesher Privaatskool.

Terwyl Nesher en Eloff se netbaldogters mekaar die stryd aangesê het, het Eloff en Delmas se rugbybulletjies dit op die rugbyvelde uitgespook.

Die onderskeie rugby- en netbalspanne het hard gespeel, maar tog het leerders die middag van buurdorp-sport geniet.




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

Related Articles

Back to top button