Hans Blunk praat by manne-kamp op Charl Cilliers

Die sprekers vir die naweek is Hans Blunk, pastoor Sakkie Roux en dr Bertie Roux.

Die Totale Man in God Mannekamp vind vanaf 4 tot 6 Oktober op Charl Cilliers plaas by die Mala’kaya Kampterrein.

Die sprekers vir die naweek is Hans Blunk, pastoor Sakkie Roux en dr Bertie Roux.

Dr Roux gaan oor integriteit praat, Blunk oor die totale man in God en pastoor Roux gaan oor gehoorsaamheid en die man as koning, priester en profeet van sy huis praat.

Kostes beloop R600 per prsoon en sluit kampplek en etes in. Vir meer inligting of om jou plek te bespreek, skakel pastoor Roux by 074 977 0937.


Hans Blunk is een van die sprekers by die manne-kamp wat vanaf 4 tot 6 Oktober op Charl Cilliers plaasvind.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version