Die Hervormde kerk bied op 24 September ’n boere basaar aan om nasionale braaidag te vier.
Dié basaar skop om 08:00 af en vind by Lake Umuzi plaas.
Daar gaan verskeie stalletjies wees en van die kos wat verkoop gaan word sluit in vetkoeke met maalvleis, pap en kaiings, rib-burgers, boereworsrolle, kerrie en rys, sosaties, pannekoek, poeding en gebak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!