Kalie de Haas hokkiedag was ’n sukses

Skole wat deelgeneem het sluit in Laerskool WH de Klerk, Morgenzon Landbou Akademie, Trichardt Laerskool en die gasheer van die dag, Laerskool Kalie de Haas.

Laerskool Kalie de Haas het op 7 September talle skole op hul perseel verwelkom vir hul mini-hokkiedag.

Leerders het van omliggende dorpe gekom en ouers kon die pret van die klein sportsterre aanskou.

Skole wat deelgeneem het sluit in Laerskool WH de Klerk, Morgenzon Landbou Akademie, Trichardt Laerskool en die gasheer van die dag, Laerskool Kalie de Haas.

Hoewel telling nie gehou was nie, het die leerders in hokkie en krieket baie goed gevaar.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Exit mobile version