Local newsMunicipalNews

AfriForum gee aandag aan groen stroke

Onderseun tak en raak betrokke.

AfriForum se Secunda-tak het die afgelope paar weke die groen stroke en sypaadjies in verskeie dele van Secunda skoongemaak en gras gesny.

Hulle het, met dié projek, die gebiede rondom Jansen-, Vaalrivier-, Krokodilrivier- en Paardekraalstraate asook by Davieshof skoongemaak.

Die voorsitter, Jan du Plessis, het gesê die tak is van skenkings en borge afhanklik om projekte soos dié asook ander om onder meer, slaggate te herstel, padtekens weer te verf en om die begraafplase in die omgewing skoon te maak.

Enige iemand wat AfriForum Secunda-tak wil ondersteun, of betrokke wil raak skakel Du Plessis by 061 731 3581.


Related Articles

Back to top button