Makietie op Val spel sukses

Mans kon hul tyd vul met die nuutste landbou tegnologie en selfs die vroue kon vreugde vind tussen die massas versierings.

Boere en nuuskieriges het op 3 Julie die 27ste Val Boeredag besoek. Smullekker kos en lekkernye was te koop om elke hoek en draai en allerlei aktiwiteite was deel van die program.

Kinders kon beslis nie kla oor verveeldheid tussen al die speelgoed nie.

Mans kon hul tyd vul met die nuutste landbou tegnologie en selfs die vroue kon vreugde vind tussen die massas versierings.

Meer as 200 stalletjies was voorsien om vermaaklikheid te verskaf aan gangers van alle geure.

Na ’n lang dag se stap, kon die bywoners terugsit met hul gunsteling verversing en optredes deur Brendan Peyper en Bernice West geniet.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Exit mobile version