Kinross VLU versier knyperborde

Belangstellendes is welkom om werksklas op 31 Julie by te woon.

Vroue van die Kinross VLU-tak het op 20 Junie by die Evander Klub vergader waar Leatitia Pelzer die vroue gewys hoe om knyperborde te versier.

Dié VLU-tak se volgende vergadering is op 31 Julie in die vorm van ‘n werksklas.

Belangstellendes is welkom om dié vergadering by te woon.

Vir meer inligting, skakel Thea Potgieter by 082 823 2728.


Leatitia Pelzer wys vir die vroue van die Kinross VLU-tak hoe om hulle knyperborde te versier.
Exit mobile version