Local newsNews

Bethal VLU-vroue maak sagte speelgoed vir kinders in hospitale

Dit maak deel uit van die VLU se nasionale projek.

Die vroue van die plaaslike VLU-tak het op 4 Junie bymekaargekom en as deel van die Suid-Afrikaanse VLU projek, sagte speelgoedmanne gebrei, gehekel en opgestop.

DiƩ speelgoed gaan aan kinders uitgedeel word wat gedurende Kersfees in die hospitaal is.

Vir meer inligting, skakel Lynette Posthumus by 072 203 6230.

Related Articles

 
Back to top button