Local newsLocal sportNews

Standerton Sables hou aan veg teen Krielsaders

Die stryd het ’n eindtelling van 45-32 in Krielsaders se guns gehad.

Die Standerton Sables Rugbyklub het op 8 Junie die Krielsaders op Kriel aangevat.

Dié kragmeting in die Mayors Liga het om 15:30 afgeskop en ’n harde stryd het gevolg.

Die stryd het ’n eindtelling van 45-32 in Krielsaders se guns gehad.

Die Sables se volgende wedstryd is op 22 Junie teen Sasol 3 op Standerton.


Related Articles

 
Back to top button