Local newsLocal sportNews

Kobie Coetzee beklink IPS by Standerton Buiteklub

Willie Griesel en Joré Nortjé het albei die telling geëwenaar, terwyl Deon Grimsell 37 op die telkaart ingevul het.

Kobie Coetzee het eerste op 18 Mei geëindig met 39 punte tydens ’n IPS-kompetisie.

Willie Griesel en Joré Nortjé het albei die telling geëwenaar, terwyl Deon Grimsell 37 op die telkaart ingevul het.

Gerrit Nel het op 36 te staan gekom, met Aldo Arnaldi en Ronald Kinnear albei op 35.

Gerrit Coetzee, RJ Kinnear en Alida Griesel het elk 34 aangeteken.


Related Articles

 
Back to top button