Laerskool Kruinpark op Secunda hou sportdag vir kleingoed

Laerskool Kruinpark het op 11 Mei ’n wintersportdag vir die junior leerders gehou. Verskeie skole in die omgewing het aan die mini netbal- en rugbydag vir o6- tot o9-spanne deelgeneem.

Exit mobile version