Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Dupies meet kragte met Skuilkrans

Twee laerskoolspanne pak mekaar op die rugbyveld.

Laerskool Du Preez van Wyk het op 7 Mei teen Laerskool Skuilkrans van Pretoria by Laerskool Du Preez van Wyk in Bronkhorstspruit rugby gespeel.

Daar was ses spanne van elke skool wat deelgeneem het van o9 to o13. Die skole se o9A-spanne het 7-7 gelykop gespeel.

Die Duppies se o9B-span het 17-29 verloor, die o10-span 14-10 gewen, die o11-span het 31-5 gewen, die o13A-span 12-28 verloor en die o13B-span het 5-14 verloor.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button