Bergstraat na die Standerton Rivierpark kalwe weg onder ’n riooltoeloop vanaf een van die huise.
’n Bekommerde inwoner het met die Standerton Advertiser in verbinding getree en foto’s aangestuur.
Sy het gesê daar is ’n pyp buite die een erf waarvan rioolstorting tot in die straat plaasvind.
Volgens haar het munisipale werkers al opgedaag en laat blyk dat die pyp binne-in die erf aangelê is.