‘Die Flooze’ besoek Secunda

Laerskool Kruinpark bied vroue-oggend aan.

Laerskool Kruinpark bied op 20 April ’n vroue-oggend aan met die tema, Denim en Daisy.

Die spreker vir die dag is Sorina du Plooy, beter bekend as ‘Die Flooze’.

Kaartjies kos R250 per persoon en dit sluit ligte verversings in.

Daar gaan stalletjies wees waar vroue kan deurloop.

Vir meer inligting, of om jou plek te bespreek, skakel die skool by 017 634 8242.

Exit mobile version