Local newsLocal sportNews

Judokas hou Standerton se naam hoog

Hulle verteenwoordig die opkomende talent in die judo gemeenskap.

’n Groep opkomende judokas het op 2 Maart hul eerste Sedibeng Judo-kompetisie bygewoon en indrukwekkende resultate behaal.

Zaiden Viljoen het ’n silwer medalje ingepalm, Lea-né Norman ’n goue, Lehan Prinsloo ’n goue, Zavior Prinsloo ’n silwer, Wilandri Viljoen ’n goue, Leann Moll ’n silwer, Jacey Moll ’n silwer en Vivike de Beer ’n goue.

Volgens inligting, het die atlete het nie net uitgeblink in hul debuutkompetisie nie, maar is ook gekies om deel te neem aan die Masakhane Groot 5 spankompetisie wat op 16 Maart plaasvind.

Hulle verteenwoordig die opkomende talent in die judo gemeenskap.


Related Articles

Back to top button