’n Gewoel en gewerskaf oraloor in Standerton

Die besige kruising by Mbonani Mayisela- en Caledonstrate is herstel.

Bourommel is steeds sigbaar in Kerkstraat voor die tandartspraktyk van dr Stephen Swanepoel en vennote, noordwaarts tot by SARS gebou.

Die sypaadjies word herstel.

Fredo Viviers van Lekwa Clean Up Crew het die afgelope week gewerskaf by die kruising van Burger- en Caledonstrate.

Teer is in die slaggate vasgestamp.

Die besige kruising by Mbonani Mayisela- en Caledonstrate is herstel.


Exit mobile version