Home/News/Local news/Laerskool Eloff se skooljaar begin met atletiek Local newsNewsSchoolsStreeknuus Laerskool Eloff se skooljaar begin met atletiek Loffies het op 19 Januarie hul huissport gehou en leerders het in vrolike stemming deelgeneem. January 29, 2024 Thia Botha Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Graad R leerders wat in die 80m resies uitgeblink het. Laerskool Eloff se aspirant atlete hardloop vir goud. Van Laerskool Eloff se huissport uitblinkers. Atlete van Laerskool Eloff op die podium. Van Laerskool Eloff se wenners glimlag vir die kamera. Laerskool Eloff se Graad R 80m wenners, pronk op die podium. Laerskool Eloff se uitblinker dogters na afloop van die skool se huissport. January 29, 2024 Thia Botha Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Share Facebook X LinkedIn Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print