Vlooimark Sondag skop af op Trichardt

Gemeenskap is welkom om mark by te woon.

Die organiseerders van Vlooimark Sondag het mense na dié mark genooi.

Hierdie is ’n gemeenskapgedrewe mark wat buitengewone produkte na die gemeenskap te bring,

Dié vlooimark is elke Sondag vanaf 08:00 tot 14:00 by Ruth Firststraat 26, Trichardt.

Kunstenaars is ook welkom om by dié mark betrokke te raak en hul kunswerke aan die besoekers ten toon te stel.

Een van die organiseerders, Henning Botha, het gesê vir kos entoesiaste bied die mark ’n hartlike welkom met ’n verskeidenheid van heerlike kosse en verversings.

Vir meer inligting, of om jou stalletjie te bespreek, skakel Botha by 082 440 8120.



Follow Us: Ridge TimesStandertonStreeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version