Belangstellendes is welkom om in te skryf vir die Hervormde Kerk Evander se gholfdag wat op 11 November by Walkerpark Gholfklub plaasvind.
Dit skop om 10:00 af en inskrywingsgeld is R300 en sluit ’n ete in.
Vir meer inligting, skakel die Pro Shop by 074 259 1788 of Adri by 082 659 0610.