Local newsNews

Secunda VLU-vroue vou servette

Belangstellendes is welkom om volgende jaar weer by tak aan te sluit.

Vroue van die Secunda VLU-tak het op 18 Oktober byeengekom en die voorsitter, Rosa Black, het vir hulle gewys hoe om servette op verkillende maniere te vou om sodoende mooi tafels te kan dek.

Dié tak se afsluiting vind in November plaas en belangstellendes is welkom om van volgende jaar af weer by dié tak aan te sluit.

Vir meer inligting, skakel Magda Schwab by 083 611 0684.




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

Related Articles

 
Back to top button