Local newsNewsSport

Ouetehuis op Standerton se geborgde dag lok baie spelers

Stephen Nortjé het op 25 September koning gekraai in ’n IPS-kompetisie met ’n puntetelling van 32.

RJ Kinnear is vir die SA Hoërskole, Mpumalanga-IPT span gekies wat Maandag en Dinsdag oor 36 putjies op Irene meegeding het.

Kosmos Aftree-oord se geborgde dag het op 30 September by die Standerton Buiteklub plaasgevind.

Die uitslae sal so gou moontlik gepubliseer word.

Stephen Nortjé het op 25 September koning gekraai in ’n IPS-kompetisie met ’n puntetelling van 32.

Sowel Francois Cronjé as Alanda Vienings het 30 aangeteken, terwyl Louis Gravett op 28 te staan gekom het en Gerrit Coetzee op 26.

Mark Vienings het 22 op die telkaart ingevul en Sonja Nortjé 16.

Tydens die Sundowner op 22 September het Gravett met 21 geëindig, terwyl Stephen Nortjé 20 aangeteken het.

Aldo Arnaldi, Patrizia Lombard en Francois Cronjé het elk met 17 geëindig, gevolg deur Sonja Nortjé se 8.


ALSO READ: Athletic club hosts heritage marathon in Leandra

ALSO READ: Fire Crackers eindig eerste by geborgde dag by Standerton Rolbalklub




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

Related Articles

Back to top button