Laerskool Rayton is dankbaar vir die nuwe bankies wat hul Graad Sewe-leerders van 2022, asook die kinders se ouers en borge aan die skool geskenk het. Die bankies is opgerig langs die netbalbane.
Nuwe bankies geskenk deur Laerskool Rayton se Graad Sewes van 2022.