Vier wen Hervormde Kerk op Evander se gholfdag

Kerk se bestuur bedank al hul borge.

EVANDER – Die Hervormde Kerk op Evander het op Saterdag, 19 November ’n gholfdag by Walkerpark Gholfklub aangebied.

Die klub se kaptein, Peter Denny, die klub se president, Lukas Potgieter, gholfafrigter, Henry Brooks en Jacques Erasmus het dié gholfdag gewen en 97 punte behaal.

Die span wat tweede geëindig het, het 95 punte behaal en die span wat derde geëindig het, 93 punte.

Die organiseerdes van die dag en Hervormde Kerk Evander-gemeente se bestuur, het al hulle borge vir die dag bedank.



LEES OOK: Union hosts mini-cricket seminar in Secunda

LEES OOK: Cronjé en Delport wen Vleilelie-byeenkoms by Delmas Gholfklub

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version