Palmoord Ouetehuis op Bethal vier 30 jaar

Hou Vrydag, 25 November oop in jou dagboek.

BETHAL – Die Residentia Palmoord Ouetehuis vier op Vrydag, 25 November hul 30ste verjaarsdag.

Belangstellendes kan nou reeds stalletjies bespreek en enige iemand is welkom om dié verjaarsdagvieringe by te woon.

Daar gaan verskeie stalletjies asook ’n teetuin wees en pannekoek en ander gebak sal te koop wees.

Vir meer inligting, skakel Martie van der Walt by 082 340 1200 of stuur ’n e-pos na palmoord1@residentia.co.za



READ MORE: Italiaanse motors pronk op Bronkhorstspruit

READ MORE: Contractors blame Govan Mbeki Municipality’s politicians and officials

Exit mobile version